Toring se baai【電子書籍】[ E. Kotze ]
<p>Toring l? langs die Weskus, ’n afgele? gehuggie waar ’n hand vol bewoners ’n bestaan probeer maak om ’n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede W?reldoorlog en tye is swaar . . . Moenie di? uitsonderlike roman ? haar eerste ooit! ? deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie. Kotze ken mense en menswees ? en dis n?rens so duidelik soos in hierdie besonderse storie nie. S? befaamde skrywer Dana Snyman oor Kotze se roman: “Kotze ken en verstaan ’n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo ‘n waaragtige goeie storie, kan iets in ‘n mens verander. Nooit weer sal die le? visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie.”</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
- 商品価格:2,087円
- レビュー件数:0件
- レビュー平均:0(5点満点)